5 Dae, 4 Nagte
​Vanaf R 22 500 per persoon wat deel.
Jy kan afbetaal !!!
Slegs R 3 500.00 deposito verseker jou plek.
Verskil betaalbaar in gelyke dele.
Volle betaling 8 weke voor vertrek datum.
​
Zanzibar, hier kom ons!
📅 3–7 Maart 2026
5 dae van son, strand en Swahili
vibes saam met Toer in Jou Taal!
​
Hotel Riu Jambo – 4★ op Nungwi-strand
Full board: Ontbyt, middagete & aandete
Drankies ingesluit (ja, cocktails by die swembad too!)
Ingesluit: Retourvlugte ✈ én vervoer na die hotel
Bonus vibes: snorkel, speserye-toer & sonsondergange op die strand
​​​
Eksklusiewe groep – plekke is beperk!
R28 360 pp – ALLES ingesluit!
​​
UITGESLUIT
-
Verpligte Zanzibar Versekering ($22)​
-
Addisionele Reisversekering
-
Daaglikse Oord-fooi ($5 per dag per persoon)
-
Ekstra Aktiwiteite
​